Claudia Black

Claudia Black
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Claudia Lee Black
Geboorte 11 Oktober 1972 (1972-10-11)
Nasionaliteit Australies
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Claudia Black (gebore 11 Oktober 1972) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Pitch Black (2000) en in die televisiereeks Farscape (1999).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search